Lyrics Word Wakker - Jack Parow
Nog
'n
vrydag
aand,
en
dis
tyd
vir
'n
jol
Ek
stap
in
by
die
club
en
die
hele
plek's
vol
Slick
fokken
stroll
roll,
like
a
steamroller
Twee
dubbel
brandy's
en
een
Coke
Cola
Want
hier's
ek
nou,
fokken
gebou
om
te
hou
Die
life
van
die
party,
die
man
met
die
vrou
Een
dubbel,
twee
dubbel,
drie
dubbel,
vier
Reg
voor
die
speakers,
tot
terug
teen
die
muur
Een
Jaggie,
twee
Jaggie,
drie
Jaggie,
tien
Elke
dop
wat
ek
drink,
kan
ek
vyf
meer
sien
Vyf
meer
poppies,
vyf
meer
shots
in
my
dop
Elke
vyf
sekondes
is
daar
vyf
meer
van
jou
in
my
kop
O
fok,
gly
terug,
val
op
my
gat
O
fok,
iemand
het
gesien
Iemand
kom
aangestap,
Ek
voel
'n
ruk
aan
my
hemp,
en
hy
vra
'n
kak
vraag
En
toe
ek
weer
sien,
sit
ek
buite
die
jol
op
my
gat
Kruip
weg
in
die
donker,
niemand
gaan
my
vang
nie
Jack
Parow
bra,
ek
is
nie
bang
nie
Kruip
weg
in
die
donker,
niemand
gaan
my
vang
nie
Jack
Parow
bra,
ek
is
nie
bang
nie
Klaar
too
late,
klaar
te
uitgesmyt
Ek's
al
klaar
by
die
voordeur
van
die
club
uitgesmyt
Op
die
sypaadjie
is
ek
klaar
uitgebuit
En
ek
het
klaar
weer
getry
om
terug
in
te
sluip
Maar
die
fokken
bouncers
wil
my
nie
laat
in
nie
Hulle
wil
nie
een
fokken
storie
glo
wat
ek
spin
nie
Hulle
tune
my
"buddy,
moenie
nou
weer
begin
nie"
Maar
in
my
kop
het
die
vet
meisie
nog
lank
nie
gesing
nie
My
lift
is
daar
binne,
so
wat
moet
ek
doen
Ek's
te
dronk
vir
opchat,
maar
ek
try
maar
'n
move
Roses
are
red,
Violets
are
blue
Baby,
can
I
stick
my
penis
inside
your
whoo-ooh
Sy
gee
my
een
stywe
kyk,
en
een
stywe
klap
Sy
slaat
my
met
een
hou
uit,
ek's
heeltemal
pap
Uitgepass
op
straat
rond,
ek
kruip
op
my
kop
rond
Ek
hoop
net
my
tjommies
gaan
my
fokken
kon
optel
Ponskop,
babbelas,
opgechat
en
uitgepass
Reisiger
op
tarmac,
met
my
tekkies
en
my
rugsak
Ponskop,
babbelas,
opgechat
en
uitgepass
Reisiger
op
tarmac,
met
my
tekkies
en
my
rugsak
Ek
skrik
wakker
in
die
oggend
as
die
son
inskyn
Daar
hang
'n
suur
reuk
in
my
kamer,
van
energies
en
pyn
Ek
gooi
my
voete
van
die
bed
af,
Sit
my
hande
op
my
kop
en
bid
vir
(),
dat
my
koppyn
kan
stop
Maar
dit
wil
nie,
ek
try
skree,
maar
ek
kan
nie
gil
Ek
krap
rond,
maar
ek
kry
nie
'n
koppyn
pil
nie
Dis
'n
fokop,
ek
voel
hoe
()
my
heeltyd
rondskop
Stop,
stop
my
kop
voel
soos
'n
bok-jol
opskop
Ag
fok
dit,
dis
tyd
om
op
te
staan
Ek
stap
na
die
wasbak,
ek
kots
op
die
kraan
Bloedbeloopde
oë
en
vuil
fokken
hare
Ek
lyk
of
ek
al
fokken
drink
vir
fokken
jare
Ek
strompel
af
terug
na
my
fokken
kamer
Vloer
vol
leë
bottels
en
my
kerspak
pajamas
Prop
my
earphones
op
en
sit
op
'n
stoel
Want
dis
net
musiek
wat
my
beter
laat
voel
Kruip
weg
in
die
donker,
niemand
gaan
my
vang
nie
Jack
Parow
bra,
ek
is
nie
bang
nie
Kruip
weg
in
die
donker,
niemand
gaan
my
vang
nie
Jack
Parow
bra,
ek
is
nie
bang
nie
Attention! Feel free to leave feedback.