Lyrics Sannie Van Der Spuy - Jan Blohm
Die
honde
blaf,
so
drie
by
drie
Dis
'n
geleende
jas
vir
'n
arm
man
dié
Die
Stellenbosch
se
nonnatjies
die
roep
na
my
Maar
ek
moet
vannaand
Pretoria
toe
ry
Ek
sal
eers
De
Aar
om
ry
Dis
waar
Jan
de
Vos
mos
bly
Vir
'n
silwer
roos
vir
Sannie
van
der
Spuy
Om
in
haar
blomtuin
in
te
kry
Sy
roep
na
my
Maar
riviere
skei
Kom
haal
vir
my
En
kan
ons
veilig
ry
Die
trein
na
Pretoria
dié
los
vir
my
En
ek
moes
toe
Bloemfontein
op
ry
Met
die
siele
op
wiele
Dit
spyt
vir
my
dat
ek
Pretoria
eers
more
in
ry
Want
sy
roep
na
my
Maar
riviere
skei
Kom
haal
vir
my
Dan
kan
ons
veilig
ry
Ag
Sannie
van
der
Spuy
kom
kry
vir
my
Daar
waar
treine
stasies
in
ry
Op
die
sewe
op
en
nege
af
Ek
beloof
vir
jou
ek
gaan
trou
met
jou
En
sy
roep
na
my
Maar
riviere
skei
Kom
haal
vir
my
Ek
wil
veilig
ry
Die
honde
blaf,
so
drie
by
drie
Dis
'n
geleende
jas
vir
'n
arm
man
dié
Die
Stellenbosch
se
nonnatjies
die
roep
na
my
Maar
ek
moet
na
Sannie
van
der
Spuy
toe
ry
En
sy
roep
na
my
Maar
riviere
skei
Kom
haal
vir
my
Ek
wil
veilig
ry
1 Levi Jeans
2 Nonnie
3 Jenny
4 Ou Karoo
5 Soos 'n Lady
6 Waarom Nie Nou
7 Lallie
8 Waar Kry Jy Jou Naam Vandaan?
9 Nog 'n Song
10 As Jy My Nou Kon Sien
11 Sannie Van Der Spuy
12 Dans My Deur 'n Veldbrand
13 Dawid
14 My Beminde
Attention! Feel free to leave feedback.