Jay - Baie Van My Vir Net 'N Bietjie Van Jou Lyrics

Lyrics Baie Van My Vir Net 'N Bietjie Van Jou - Jay



Soos die ritme van my hart, is jy in my.
In my drome as ek slaap, praat jy met my .
Maar soms sien ek hoe jy huiwer en ek weier, om jou te verloor.
So se my waarom jy twyfel en hoe jy voel, want ek wil dit hoor.
En soos my arms om jou vou, bly jy by my.
So doen ek alles net vir jou, bly jy by my.
Ek wens jy kan dit vir ook se dat ek bly die een, die een wat jy wil he.
Ek gee so baie van my, vir net ′n bietjie van jou.
Soos die asem in my lyf, vloei jy deur my.
En al die woorde wat ek skryf, gee jy vir my.
Maar soms verloor jy jou redes en jou vrede, jy kan dit nie keer.
Ek gee so veel van myself weg, maak dit alles reg en deel in jou seer.
En soos my arms om jou vou, bly jy by my.
So doen ek alles net vir jou, bly jy by my.
Ek wens jy kan dit vir ook se dat ek bly die een, die een wat jy wil he.
Ek gee so baie van my, vir net 'n bietjie van jou.
En ek vra jou weer om jou hart vir my te gee.
En jy weet hoe ek oor jou voel, jy weet ons is vir mekaar bedoel.
En soos my arms om jou vou, bly jy by my.
So doen ek alles net vir jou, bly jy by my.
Ek wens jy kan dit vir ook se dat ek bly die een, die een wat jy wil he.
Ek gee so baie van my, vir net ′n bietjie van jou.



Writer(s): Dewald Wasserfall, Ewald Coleske, Jay


Jay - Solo
Album Solo
date of release
26-07-2011




Attention! Feel free to leave feedback.