Jay - Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê Lyrics

Lyrics Die Hart Wil Hê Wat Die Hart Wil Hê - Jay



Verewig,
Is lank ek weet dit,
Maar langs aan jou gaan tyd so gou verby,
En ek soek nie iemand net soos jy, ek soek vir jou, want jy is jy,
Nie later, nou nie later,
Nou
Wat die hart wil wat die hart wil
En dit maak nie saak wat jy doen of
Wat my hart wil is vir jou om aan die lewe
Te hou, jy is bedoel net vir my want jy is jy,
Sie hart wil wat die hart wil
Sal my lewe nou vir jou neer kan
Wat my hart wil is dat jy jou
Liefde hoog sal belei, want jy is jy .
Viraltyd,
Is dalk te kort vir my,
Gesê ons sal nooit ophou drome bou
En belowe my dit oor en oor,
Dat ons mekaar nooit sal verloor nie later, nou nie later, nou
Wat die hart wil wat die hart wil
En dit maak nie saak wat jy doen of wat my
Hart wil is vir jou om aan die lewe te hou,
Jy is bedoel net vir my want, jy is jy
Die hart wil wat die hart wil
Sal my lewe nou vir jou neer kan lê,
Wat my hart wil is dat jy jou
Liefde hoog sal belei, want jy is jy .
Die beste dinge voel net beter saam met jou,
En ek soek jou nie 'n bietjie later ek soek jou nou . (2)
Wat die hart wil wat die hart wil
, En dit maak nie saak wat jy doen of
Wat my hart wil is vir jou om aan die lewe
Te hou jy is bedoel net vir my, want jy is jy!
Wat die hart wil wat die hart wil
Hê, sal my lewe nou vir jou neer kan
Wat my hart wil is dat jy jou liefde hoog sal belei, want jy is jy
Wat die hart wil hê, wat die hart wil
Maak nie saak wat jy daaroor doen of wat my
Hart wil is dat jy jou liefde hoog sal belei
Want jy is jy .



Writer(s): johan oberholzer


Jay - So Lank Sal Ek Jou Liefhê
Album So Lank Sal Ek Jou Liefhê
date of release
30-10-2017





Attention! Feel free to leave feedback.