Lyrics




Alweer 'n nuwe blaadjie omslaan
Alweer 'n skoon begin
Alweer 'n omslag
Sonder woorde binne-in
Alweer 'n poging
'n weer probeer alweer
Alweer paragrawe
Van niks-sê niks-om-te-sê –nie
Wat stil onder my penpunt
En dan die eerste poging die eerste merk
Onherroeplik op papier ingekerk
Alweer 'n leë bladsy
Alweer 'n nuwe boek
Alweer 'n skriba wat hoop
Daar's oneindig blaaie
Wat na woorde soek



Writer(s): Karin Hougaard Copyright: Next Music Publishing



Attention! Feel free to leave feedback.
Loading
Loading