Lyrics Atlantis In Jou Lyf - Koos Kombuis
Op
die
reis
deur
die
woestyn
verdwyn
ons
trane
in
die
sand
Op
die
gravelpad
na
die
see
soek
ek
die
unicorn
se
strand
Daars
'n
roos
in
elke
doring
en'n
leuen
in
elke
feeverhaal
Hierdie
oomblikke
van
waarheid
glim
soos
neon
deur
my
taal
Ek
weet
jy's
hier
iewers
in
die
klei
van
afrikaans
Maar
ek
ken
nog
nie
jou
naam
nie,
jy
sing
waar
die
flaminke
dans
Jy's
die
voodoo
wat
my
vashou
Jy's
die
vloek
wat
my
laat
skryf
Die
Sahara's
in
jou
oe
En
Atlantis
in
jou
lyf
Ek
sien
die
buitelyne
van
jou
skip,
ek
lees
jou
kaart
so
dof
Jy's
'n
ruine
tussen
klip,
'n
rivierbedding
vol
stof
Ek
grawe
kaalhand
in
die
grond
op
soek
na
woorde
en
witblits
Maar
Vader
Tyd
se
uurglas
sak
soos
'n
deurkosyn
in
Luderitz
Al
volg
ek
jou
lugspieelings
deur
die
rotsblokke
van
smart
Val
die
reen
steeds
oor
my
pyn
en
is
dit
winter
in
my
hart
Op
reis
deur
die
oestyn
verdwyn
ons
trane
in
die
mis
Ons
verruil
ons
laaste
pyn
vir
wilde
liefde
op
die
ware
kus
Ek
volg
jou
spore
deur
die
vure
waar
droee
geraamtes
lag
My
drome
flikker
soos
die
vure
van
oases
in
die
nag
1 Suid Van Capricorn
2 Geel September
3 Ek Is 'n Brug
4 The Faith Song
5 Lisa Se Klavier
6 Net 'n Bietjie Stilte
7 Bicycle Sonder 'N Slot
8 You Built the Wall
9 Onder In My Whiskeyglas
10 Die Laaste Dag Van Die Fees
11 Lady Van Die Bo-Dorp (2)
12 Resessie-Blues
13 Atlantis In Jou Lyf
14 Ek Wens Ek Was Daar
15 Slaan Daai Dromme
16 Almal Wil 'n Huisie By Die See Hê
17 Swart September
18 Die Pinotage Song
19 Net 'n Bietjie Stilte (Hidden Track)
Attention! Feel free to leave feedback.