Lyrics Sestien Jaar Met 'n Vals Kitaar - Koos Kombuis
Sestien
jaar,
'n
rock-'n-roll
Zombie,
babbelaas
en
bot
in
'n
boot
van
'n
combie
Op
'n
plak
en
oppikoppi,
stad
kappe
Stellenbosch
vir
sewe
sikkels
silwer
en
'n
bord
vol
kos
Onthou
jy
nog
vir
bongo
Jerrie,
dink
jy
nog
aan
Nick?
En
Dapper
Jannie,
Dagga-Dirk
en
Valiant
en
Piet?
L'Amour
was
die
koning
op
die
lead
kitaar,
maar
Gawie
was
gekroon
as
casinova
van
die
jaar
Koortjie:
Sestien
jaar,
setien
jaar,
sestien
jaar
met
'n
vals
kitaar
Sestien
jaar,
sestien
jaar,
weet
ma
hoe
lank
is
sestien
jaar?
In
die
begin
was
ons
min,
maar
ons
wil
was
sterk
Om
vir
die
god
van
Rock-'n-Roll
en
vir
sy
kerk
te
werk
Die
wapad
was
ons
woning,
die
sterre
ons
plafon,
Ons
het
getokkel
en
gesing
vir
ons
plekkie
in
die
son
Tussen
'n
muur
en
'n
skuur
en
'n
hoender
battery,
Langs
'n
wingerd
en
'n
dam
het
ons
verniet
gebly
Ons
kon
droom,
ons
kon
dig,
ons
was
honger,
ons
was
maer,
Die
toekoms
was
verseker
in
'n
daggablaar
Koortjie
Roekeloos
in
Rockey
Straat,
desperaat
in
Dorpstraat,
Lippe
oppie
klippe
met
'n
sukkelende
clutchplaat
Doobies
op
die
dashbord,
klippe
in
die
pad,
Bowie
op
die
boombox,
sit
hom
in
rat
Watter
kant
is
Worchester,
waar
is
die
bar?
Piele
op
die
wiele
al
vir
sestien
jaar
Koortjie
Dit
was
die
nag
van
die
diktator,
die
uur
van
die
dier
Dit
was
die
koudste
winter
ooit
daar
langs
die
Hennopsrivier
Piet
Retief
is
vooruit
om
vir
die
kakies
te
loop
sing,
Ons
het
gewag
vir
de
la
Rey
om
die
tyding
te
bring
Met
Ouma
Smuts
op
die
wakis
en
Smuts
aan
die
stuur,
Was
die
oorwinning
my
Magaliesberg
van
korte
duur
Die
producer
het
gesweet,
maar
die
drummer
het
geweet
Die
platemaatskappy
gaan
ons
vir
breakfast
eet
Dop
in
die
kop,
van
die
wal
in
die
sloot,
Beskinder
in
De
Kat
en
in
Die
Huisgenoot
Die
porters
op
die
lughawe
het
vliee
in
die
salf
Kom
ons
bel
die
Vrye
Weekblad,
kom
ons
moan
oor
Ralph
Double-Cross
en
treachery,
leuens
en
verraad,
nog
'n
toer
in
sy
moer,
nog
'n
gat
in
draad
Nog
'n
selfmoord
in
die
Sirkus,
nog
'n
band
in
gevaar,
Nog
'n
rondte
Brandewyn
vir
almal
in
die
bar
Koortjie
1 Picasso Se Song
2 Wrapped Around the Moon
3 Sestien Jaar Met 'n Vals Kitaar
4 Kerke Van Die Nag
5 Skadugirl
6 Equilibrium Met Lithium
7 My Apologie
8 Luierliedjie
9 African Skyline
10 Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reën Nie
11 Lalie Dub Remix
12 Oorlog Van Die Lem
13 Op Die Plaas
14 Ou Mense Wil Nie Ruk en Rol Nie
15 Bach By Die Voortrekkermonument
Attention! Feel free to leave feedback.