Laurika Rauch - Ek Wou Jou Laat Lag Lyrics

Lyrics Ek Wou Jou Laat Lag - Laurika Rauch



Ek het jou opgemerk verwoed was jou dwaal deur die paaie
En in jou stap, was daar ′n groet op jou wange die trane
En in jou oeewas daar die hopeloosheid
Wat kom inkruip het toe jy jou hart toesluit
Ek was daar
Ek was daar
Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee
Die lig in jou oe, die hoop om te glo
Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien
Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak
Ek wou deur my note met jou praat
Ek wou jou laat lag
Ek wou jou laat sien ek wou
En toe die ysberg om jou smelt was daar sagte wit strome
En dit het uitgevloei na my, soos na woude en bome
Jy't agterna gekom, jy wou sien hoe ek lyk
Jy′t my vasgehou, of jy nou eers begryp
Ek was daar
Ek was daar
Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee
Die lig in jou oë, die hoop om te glo
Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien
Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak
Ek wou deur my note met jou praat
Ek wou jou laat lag
Ek wou jou laat sien ek wou
Oe- oe-oe- oe...
Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee.
Die lig in jou oë, die hoop om te glo
Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien.
Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak
Ek wou deur my note met jou praat
Ek wou jou laat lag
Ek wou jou laat sien ek wou
Oe- oe-oe- oe...




Laurika Rauch - Tweeduisend-En-Tien!
Album Tweeduisend-En-Tien!
date of release
05-01-2010




Attention! Feel free to leave feedback.