Lyrics
Waar
is
jy,
waar
is
jy,
waar
is
jy
Kan
jou
nie
sien
nie
Hier
is
ek,
hier
is
ek,
hier
is
ek
Maar
jy
verdien
nie
wat
ek
gee
Wat
ek
sê,
wil
net
neem,
wil
net
hê
Wonder
jy,
wonder
jy,
wonder
jy
Hoekom
ek
stil
is
Antwoord
my,
antwoord
my,
antwoord
my
As
dit
jou
wil
is
om
te
red
wat
daar
is
Jy
sal
my
eendag
mis
Soms
is
jy
hartseer,
want
jou
hart
is
seer
Soms
is
jy
raadop,
want
jou
raad
is
op
Maar
jou
hart
moet
leer
dat
die
pyn
En
die
dinge
wat
met
hom
gebeur
Maar
dit
alles
sou
jou
stop
as
ek
net
kan
leer
Dat
ek
net
moet
vergeet
van
jou
Net
moet
vergeet
van
jou
Wil
jy
nie,
wil
jy
nie,
wil
jy
nie
Net
eers
probeer
nie
Voordat
jy,
voordat
jy,
voordat
jy
Nie
'n
kans
gee
nie
wat
ons
het
Wat
ons
weet
gebeur
net
hierdie
keer
Net
hierdie
keer
Soms
is
jy
hartseer,
want
jou
hart
is
seer
Soms
is
jy
raadop,
want
jou
raad
is
op
Maar
jou
hart
moet
leer
dat
die
pyn
En
die
dinge
wat
met
hom
gebeur
Maar
dit
alles
sou
jou
stop
as
ek
net
kan
leer
Dat
ek
net
moet
vergeet
van
jou
Net
moet
vergeet
van
jou
1 Pa en Seun
2 De La Rey
3 Jy Soen My Nie Meer Nie
4 Knieë Lam
5 Jou Skaduwee
6 Net Voor Die Storm Kom
7 Baby Tjoklits
8 Juliet
9 Ek sal
10 Toe Vind Ek Jou
11 Toe Stop My Hart
12 Swart Koffie
13 Spieëltjie
14 Melanie
15 As Ek Eendag Oud Is
16 As ek sing
17 As Ek Sing
18 Sal Jy Bly
19 Superhero
20 FM Stereo
21 Butterflies
22 Beloofde Land
23 Mengelmoeskardoes
24 Dozi Keurspel
25 My Alles
26 Richterskaal
27 Sewe oseane
28 Dis Hoe Ons Rol
29 Hartseer
30 Kalm Voor Die Storm
31 Die Kaplyn
32 Val Op Jou Knieë
33 Ons vir jou Suid-Afrika
34 Da Vat Hy
Attention! Feel free to leave feedback.