Nicholis Louw feat. Elizma Theron - Kom Ons Vat 'n Kans Lyrics

Lyrics Kom Ons Vat 'n Kans - Nicholis Louw , Elizma Theron




Ek wonder of jy
Nog dink aan my
Dit maak net seer as ek asemhaal maar ek bly probeer
Al wat ek onthou
Saam met jou
Is die lag en speel die geheime gedeel
Ek mis die tye saam met jou
Kom ons vat vanaand en begin
Begin van vooraf
Ons verdien mos 'n kans vir 'n laaste dans wat vir altyd hou
Kom ons vat vanaand en begin
Begin van vooraf
Tot die ure opraak sterre dofraak
Ons twee opmaak
Kom ons vat 'n kans
Jy maak my klaar
Jy voltooi my
Tussen duisend mense voel ek alleen
Ek soek jou hier by my
Ek weet dis bedoel
Ek en jy
Vergewe en vergeet ons altwee weet
Ek mis die tye saam met jou
Kom ons vat vanaand en begin
Begin van vooraf
Ons verdien mos 'n kans vir 'n laaste dans wat vir altyd hou
Kom ons vat vanaand en begin
Begin van vooraf
Tot die ure opraak sterre dofraak
Ons twee opmaak
Kom ons vat 'n kans
Kom ons las
Gebreekte harte se stukkies aan mekaar
Want die stukkies van joune
Maak die gate in my hart heel
Kom ons vat vanaand en begin
Begin van vooraf
Ons verdien mos 'n kans vir 'n laaste dans wat vir altyd hou
Kom ons vat vanaand en begin
Begin van vooraf
Tot die ure opraak sterre dofraak
Ons twee opmaak
Kom ons vat 'n kans



Writer(s): Don Kelly, Marc Brendon


Attention! Feel free to leave feedback.