Nicholis Louw - My Hart Is aan die Brand Lyrics

Lyrics My Hart Is aan die Brand - Nicholis Louw



Daar kom 'n tyd in elke man se lewe
Wat jy wil weet net waar die liefde
Dan kom daar 'n girl en sy draai jou drome om
En as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby
Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou's ek bo
Daar's 'n meisie wat my hart wil
Sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan
Daar's 'n meisie wat my hart wil
Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin
Daar's 'n meisie wat my hart wil
My hart is aan die brand my hart is aan die brand
My hart is aan die brand oor jou
Daar is 'n plan en daar is 'n rede
Maak net die beste van wat jy kry
Daar is nie 'n tyd nie die beste kom vanself
Ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien



Writer(s): Don Kelly, Andreas Baertels


Nicholis Louw - My Hart Is Aan Die Brand
Album My Hart Is Aan Die Brand
date of release
03-10-2014




Attention! Feel free to leave feedback.