Lyrics Ek Onthou - Nicholis Louw
Wat
is
dit
as
ek
net
terug
dink
aan
jou
Dinge
wat
in
jou
gedagtes
dwaal
Hoe
weet
jy
waar
ek
was
Was
jy
daar
soek
jy
my
Ek
mis
jou
maar
ek
laat
jou
vry
Baby
luister
net
vir
'n
oomblik
Na
jouself
en
die
dinge
wat
jy
sê
Niks
maak
sin
nie
maar
dit
maak
my
seer
As
jy
wou,
kon
ons
alles
gekeer
het
Want
ek
onthou
daardie
nag
Toe
ek
my
hart
vir
jou
wys
En
ek
onthou
daardie
dag
Toe
ons
paaie
kruis
Die
dinge
wat
jy
gesê
het
Die
kyk
wat
jy
my
gegee
het
Alles
is
verby
maar
ek
onthou
Liefde
is
nie
altyd
genoeg
nie
Weet
jy
jy't
dit
aan
my
bewys
Nou's
ons
uit
jy
is
ver
van
my
Niks
is
reg
want
jy
is
weg
As
ek
jou
net
weer
kon
soen
Toe
ek
'n
kind
was
het
ek
gedroom
van
meisies
soos
jy
En
die
kind
in
my
hou
nog
aan
Nou's
ons
uit,
jy's
weg
van
my
Niks
is
reg
jy
is
weg
Kan
ek
jou
nog
net
een
keer
soen

Album
My Hart Is Aan Die Brand
1 Ek Wil My Baby Hê Vanaand
2 My Hart Is aan die Brand
3 Bly By My
4 Ek Onthou
5 Ek Klop aan Jou Hart
6 Ek's Nog Hier
7 Diamante
8 Anyone of Us
9 I Go Crazy Over You
10 Sê Net as Jy Dit Wil Doen
11 Net Hier
12 Kom Lê Vanaand Hie' Langs My
13 Think About You
14 If You're Not the One
15 Arms of Mary
16 Love Me Now
17 Kom na My
18 Crying
19 Praat Met My
Attention! Feel free to leave feedback.