Lyrics Naby - Onbeskaamd
Vader
ek
is
jammer
oor
wat
ek
van
u
gemaak
het
Want
die
goue
kalf
was
goed
genoeg
vir
my
Ek
was
bang
om
naby
u
te
wees
Want
in
u
teenwoordigheid
ontvou
my
hele
lewe
Ek
wil
naby
aan
u
wees,
ek
wil
naby
aan
u
wees
Ek
wil
naby
aan
u
wees,
ek
wil
naby
aan
u
wees
Die
woestyn
maak
my
soms
moeg
en
leeg
En
my
voete
is
al
stukkend
en
seer
Want
my
onvolmaakte
keuses
het
vir
my
net
pyn
gebring
Maar
ek
kies
nou
dat
u
my
weer
sal
lei
Ek
wil
naby
aan
u
wees,
ek
wil
naby
aan
u
wees
Ek
wil
naby
aan
u
wees,
ek
wil
naby
aan
u
wees
Ek
wil
weer
voor
u
staan
Onbeskaamd
voor
u
Maak
my
hande
skoon
Om
soos
u
sin
te
lyk
Ek
wil
naby
aan
u
wees,
ek
wil
naby
aan
u
wees
Ek
wil
naby
aan
u
wees,
ek
wil
naby
aan
u
wees
1 Laat Dit Reën - Live
2 Alfa En Omega (Prys Hom)
3 Gees Beweeg
4 Nuwe Generasie - Live
5 Onvergelykbare God - Live
6 Jesus is die Hoop
7 Onveranderlike Een - Live
8 Vader Ons Eer U - Live
9 10 000 Redes
10 Hoe Groot Is Ons God - Live
11 My Hande Hef / Kom Buig Daar In Aanbidding
12 Die Een Wat My Sien - Live
13 Ek Sien Kans Vir Môre / Omdat Hy Leef - Live
14 Die Koning Is Hier - Live
15 Naby
16 Vlam
17 Dit Is Wel/Ons Koning Kom - Live
18 17 Nogtans (Live)
19 Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig - Live
20 Ek Wil Gereed Wees - Live
21 Op U Woord - Live
22 Ons Harte Glo
23 Grote Koning Majesteit
24 Meer
25 Tot My Laaste
26 Ek Kies Jesus
27 Sprakeloos
28 Alomteenwoordige God
29 Waarlik - Live
30 Hongersnood - Live
31 Heilige Jesus - Genade onbeskryflik groot
32 Daar Is Niemand Soos Hy
33 Met My God
Attention! Feel free to leave feedback.