Piet Botha - Ou Leeu Blues Lyrics

Lyrics Ou Leeu Blues - Piet Botha




Swart kraai
Morsdood
In die pad
Dalk is dit die eën
Wat my wou kom vat
Ek hoop jy't meer geluk
Volgende keer
Maar ek moet jou felisiteer
Want jy't baie hard probeer
Ou leeu
Loop nou maar alleen
Want hy's uitgesmyt
Maar hy worry nie
Want hy loop ver
En hy loop wyd
En luister nou mooi my kind
Los hom liewers uit
Want hy's oud
En hy's moerig
Los hom liewers uit
Swart slang
Ou leeu gevat
Darrie een
Darrie een
Almal ken sy naam
Was helder oordag
Daar in die Waterberg
Daar in die ou Transvaal
En dit my liewe vriende
Is die einde
Van hierdie verhaal



Writer(s): Piet Botha,


Attention! Feel free to leave feedback.