Ray Dylan - Moet My Nie Vergeet Nie Lyrics

Lyrics Moet My Nie Vergeet Nie - Ray Dylan



Moet my nie vergeet nie
In die middle van ons storie.
Le alles deurmekaar.
In die skaadie van ons liefde... wens ek alles word weer waar.
In die winters van my denke... soek ek jou oral waar ek gaan.
In my hart het ek vertrou... en ek glo jy is nog daar.
Moet my nie vergeet nie... want ek bly lief vir jou.
Moet my nie net so los nie... ek sal veg om jou te hou.
Maak nie saak hoe lank dit vat nie... net die mooi sal ek onthou.
So moet my nie vergeet nie... want ek wag nog steeds net hier vir jou.
Daar is ou kersfees briewe... en jou foto in n raam.
Onthou jy al die Sondag movies... en toe die kar met ons gaan staan.
Sou jy dalk ook eendag terug keer... wa
G ek hier onder sterre son en maan.
Ja vir my is daar een liefde... en daai liefde het jou naam.
Moet my nie vergeet nie,,,, want ek bly lief vir jou.
Moet my nie net so los nie... ek sal veg om jou te hou.
Maak nie saak hoe lank dit vat nie... net die mooi sal ek onthou.
So moet my nie vergeet nie... want ek wag nog steeds net hier vir jou.
So moet my nie vergeet nie... onthou ek is baie lief vir jou.



Writer(s): ray dylan


Ray Dylan - Verskietende Sterre




Attention! Feel free to leave feedback.