Ray Dylan - Uitbasuin Lyrics

Lyrics Uitbasuin - Ray Dylan



Ek was ses toe het ek my pa gevra of ek eendag ′n
Baard gaan dra, want dan word hierdie seuntjie mos 'n man
Maar pa het net sy sy kop geskud en op sy kniee
Langs my kom sit, gesê dat ek eers eendag sal verstaan
Ja, dis die dag wat jy oor iemand voel wat jy jou lewe voor sal
Gee en dis die dag as jy opreg bedoel wanneer jy hierdie woorde
Ek sal dit uitbasuin
Ja, dit is geen geheim
Ek sal jou dra op my hande, dra op my hande voor jy vra
En dan is jy ′n man
Ek het lank gewag vir daai gevoel
Gedink dis nie vir my bedoel
Mense het gekom en mense het gegaan,
Maar ek het my kop geskud en eh het net voor jou gaan sit
Ja gesê en nou is ek jou man
Ja, dis die dag wat jy oor iemand voel wat jy jou lewe voor sal
Gee en dis die dag as jy opreg bedoel wanneer jy hierdie woorde
Ek sal dit uitbasuin
Ja, dit is geen geheim
Ek sal jou dra op my hande, dra op my hande voor jy vra
En dan is jy 'n man



Writer(s): Adolf Vorster, Don Kelly, Ray Dylan


Ray Dylan - Uitbasuin
Album Uitbasuin
date of release
06-10-2017




Attention! Feel free to leave feedback.