Ray Dylan - Hier Teen Jou Lyf Lyrics

Lyrics Hier Teen Jou Lyf - Ray Dylan



Ek kon nie meer
Hardloop en wegkruip nie
Waar sou ek bly
Waar sou ek vrede kry
En ek wou net nie meer
Ek wou net nie buite beheer wees nie
Ek moes besin
Ek nodig jou so desperately
Maar hier teen jou lyf
Is die plek waar ek veilig voel
Die berge kan val
En die storms gaan mal
Maar my anker is ek en jy
As my môre nooit kom
En die lewe my wegneem van jou my lief
Wil ek jy moet weet ek sal wag in die hemel
Tot jy huistoe kom
Geen woord kan beskryf
Wat ek alles waardeer van jou
Hoe jy na my kyk
En die manier wat jy praat met my
Wat ons het is mooi
Wat ons het is iets om nooit weg te gooi
Vir ewig en altyd is ek hier vir jou tot die einde van my
Maar hier teen jou lyf
Is die plek waar ek veilig voel
Die berge kan val
En die storms gaan mal
Maar my anker is ek en jy
As my môre nooit kom
En die lewe my wegneem van jou my lief
Wil ek jy moet weet ek sal wag in die hemel
Tot jy huistoe kom
Maar hier teen jou lyf
Is die plek waar ek veilig voel
Die berge kan val
En die storms gaan mal
Maar my anker is ek en jy
As my môre nooit kom
En die lewe my wegneem van jou my lief
Wil ek jy moet weet ek sal wag in die hemel
Tot jy huistoe kom
Wil ek jy moet weet ek sal wag in die hemel
Tot jy huistoe kom
Hier teen jou lyf.



Writer(s): Adolf Vorster


Ray Dylan - Uitbasuin
Album Uitbasuin
date of release
06-10-2017




Attention! Feel free to leave feedback.