Ray Dylan - Vir Ewig Jonk Lyrics

Lyrics Vir Ewig Jonk - Ray Dylan



Sneeu smelt
Getuie verander
Lag lyne skryf n storie
Op jou gesig
Tel die sterre
Bring die wolke en reen nat
Het ons hart n klop
Klop in dieselfde rat
Ons lewe
Vergeet van die wereld se tyd
Sonder jare en ure
Vir ons onnodig
Om dae en laste te tel
Ons lewens in sekondes
Met jou
Bly my hart vir ewig jonk
My oneindig het by jou begin en
En die tyd staan stil
Ons leww
Vergeet van die wereld se tyd
Sonder jare en ure
Vir ons onnodig
Om dae en nagte te tel
Ons lewe in sekondes
Met jou hier
Bly my hart vir ewig jonk
My oneindig het by jou begin en
En die tyd staan stil
Met jou hier
Bly my hart virewig jonk
Storms kan van voor af kom
Ons dans net oral waar ons wil



Writer(s): A. Berger, J. Berger


Ray Dylan - Uitbasuin
Album Uitbasuin
date of release
06-10-2017




Attention! Feel free to leave feedback.