Ricus Nel - Boesmanland Lyrics

Lyrics Boesmanland - Ricus Nel



O boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan waar die boesmanland
Boesmanland vat my hand
Maar n boesmanland vat my hand
Lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan waar die boesmanland
Boesmanland vat my hand
O bokkie vat jou sloop
Ja bokkie vat jou sloop
O bokkie vat jou sloop
Dat ons bitterfontein toe loop
Met my vaal ou hout kitaar
Ja my vaal ou hout kitaar
Ek speel hom dat hy bars
Maar hy breek mos nie n snaar
Maar n boesmanland vat my hand
En lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan waar die boesmanland
Boesmanland vat my hand
Maar n boesmanland vat my hand
En lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan waar die boesmanland
Boesmanland vat my hand
O die maskamberg se kruin
Ja die maskamberg se kruin
By die maskamberg se kruin
Ja daar drink ons brannewyn
Net n koekie sunlight seep
Ja die koekie sunlight seep
Ja garies se mense dra
Mos n wit broek deur die week
Maar n boesmanland vat my hand
En lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan waar die boesmanland
Boesmanland vat my hand
Maar n boesmanland vat my hand
En lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan waar die boesmanland
Boesmanland vat my hand
O die hond het my beskuit
Ja die hond het my beskuit
O die hond het my beskuit
Van die tafel af gesmyt
Maar as ek maar net weer kon
Ja as ek maar net weer kon
Kaal bo-lyf daar kan
In die boesmanland se son
Maar n boesmanland vat my hand
En lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan waar die boesmanland
Boesmanland vat my hand
Maar n boesmanland vat my hand
En lei my oor die rand se kant
As jy vir my kan waar die boesmanland
Boesmanland vat my hand
Ja die boesmanland vat my hand
Ja die boesmanland vat my hand
Ja die boesmanland vat my hand



Writer(s): H. Visser


Ricus Nel - Bring Hulde Aan Worsie Visser
Album Bring Hulde Aan Worsie Visser
date of release
22-09-2017




Attention! Feel free to leave feedback.