Lyrics Nagmuskiet - Spoegwolf
NAGMUSKIET
Jy
klap
die
onsigbare
nagmuskiet
Soos
die
frons
oor
jou
oë
Frons
oor
jou
voorkop
skiet
Jy
sit
so
kruisbeen
oor
my
werksetiek
Soos
die
dag
uit
ons
greep
Dag
uit
ons
venster
skiet
Kyk
daar
oor
die
berge
Kom
die
honde
aan
hul
sluier
En
hulle
'hoooe'
Alles
moet
sterf
Maar
ek't
ʼn
gevoel
in
my
dat
ons
vir
altyd
In
hierdie
kamer
kan
bly
En
as
daai
honde
kom
kan
ons
twee
dalk
net
'hoooe'
Attention! Feel free to leave feedback.