Spoegwolf - Verander Lyrics

Lyrics Verander - Spoegwolf



Sy bly met haar honde
Op 'n blomme plaas
Sy stap soms vol wonder
Deur akkerbome
Sy vloek in Afrikaans
Sy vloek in Afrikaans
Sy slaan jou op jou arm
Na die eerste dans
Sy woed soos 'n storm
Maar in haar groen sien jy binne is dit stil
Binne is dit stil
Sy laat jou in
Sy op jou bors en sê, hey
Jy't iets om te sing
Maar wat van hierdie ding wat ek geword het? Nee
Dis net 'n begin
Dis net 'n begin
Wat het verander?
Jy ons is mens
Maar ek voel anders
Ek het al my kaarte gespeel
Mik vir my bors
Mik vir my
Sy skraap eers jou kole
Soos liggies bymekaar
En die skyn teen haar sterre op
Soos Kaapstad in die nag
Maar dis goed genoeg
Sy jy's goed genoeg vir haar
Jy voel jy ken dit klaar
Jy ken iets van haar in die donker
En jy weet
Jy weet dis vlees en bloed, maar
Iets in haar is 'n ander groen
Die akkerbome-groen
Sy laat my in
Sy op my bors en sê, hey
Jy't iets om te sing
Maar wat van hierdie ding wat ek geword het? Nee
Dis net 'n begin
Dis net 'n begin
Wat het verander?
Jy ons is mens
Maar ek voel anders
Ek het al my kaarte gespeel
Mik vir my bors
Mik vir my
Wat het verander?
Jy ons is mens
Maar ek voel anders
Ek het al my kaarte gespeel
Mik vir my bors
Mik vir my



Writer(s): Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit


Spoegwolf - Groen
Album Groen
date of release
14-02-2021




Attention! Feel free to leave feedback.