Lyrics Wandelliedjie - Spoegwolf
WANDELLIEDJIE
Vou
my
nou
op
Ek
is
uitgedun
Ek
sal
oor
hierdie
koppe
dryf
Jy
kan
jou
briefie
skryf
op
my
Ek
sal
jou
woorde
voor
gaan
dra
Voor
die
dooies
En
hul
blinkoog-meester
dien
Daar
is
ʼn
paar
wat
ek
in
elk
geval
wou
sien
Een
twee
drie
vier
jaar
terug
Ek
is
jammer
ek
was
stadig
Ek
is
jammer
ek
was
Jy
met
jou
wandelliedie
Kom
wandel
onder
deur
my
oë
Wag
ʼn
bietjie
Ek
trap
my
tone
teen
die
trappe
moertoe
Jy's
te
vinnig
deur
my
gange
Na
my
stoep
toe
Jy
met
jou
kinderjare
Wat
oorgebly
het
op
jou
wimperhare
Jy's
ʼn
dwaas
op
my
blinkvosperd
Want
ek
gaan
nêrens
Ek
is
boggerôl
werd
1 Bittermaan
2 Seisoen
3 Elektriese Kind
4 Ek Dink Soos Jy
5 Lalabai
6 Wandelliedjie
7 Nagmuskiet
8 Blompatrone
9 Glenda
10 Soos Jou Ouers
11 Agtersitplek
Attention! Feel free to leave feedback.