Stef Bos - Tuine van die Kompanjie Lyrics

Lyrics Tuine van die Kompanjie - Stef Bos



De ene met een vrije geest
De ander met een blind geloof
De oceanen stromen samen
Dit is de kaap de Goede Hoop
En ik zit hier en ik zoek
Naar woorden en muziek
Want de bomen hier
Zijn oud en wijs ...hier
In die tuine van de Kompanjie
Daars wolke op die tafelberg
Die duiwel speel sy spel
Die skaduwe van bome
Wandel stadig oor my vel
En ek dans in my gedagtes
Langs die witte parlement
Met die liefde van my lewe
Wat ek nooit nie het geken
Want ek reis sonder n doel
En ek leef van wat ek sien
Wanneer ek sterf
Begrawe my hier
In die tuine van die Kompanjie Am
Daar is armes op die vlaktes
Daar is rijkes langs die kus
Dis n wereld van verskil
Die wat win en wat verlies
En ek soek tusse die mense
Naar die ewebeeld van God
En ek kan dit soms nie vind nie
En dan storm dit in my kop
Want ek reis sonder n doel
En ek leef van wat ek sien
Wanneer ek sterf
Begrawe my hier
In die tuine van de Kompanjie
En ek kyk naar twee verliefdes
Wat nie weet dat ek hier sit
En ek reis deur die verlede
Met die snelheid van die lig en
Op n afstand kan sien ek raak
Hoe n mens homself verlies
In die onvoorwaardelijke overgawe
In die tuine van die Kompanjie
En ek reis sonder n doel
En ek leef van wat ek sien
Wanneer ek sterf
Begrawe my
Hier
In die tuine van die Compagnie
En jy wat my niet loslaat nie
Al het die storm gaan le
Jy wat my gevange hou
Daar is niks meer om te se
Ons het mekaar gevind
Ons het mekaar verlies
En nou vandaag
Begrawe ek jou
In die Tuine
Die tuine van de Kompanjie



Writer(s): stef bos


Stef Bos - Demo's Deel 02
Album Demo's Deel 02
date of release
10-03-2008




Attention! Feel free to leave feedback.