Stef Bos - Water Na Die See Lyrics

Lyrics Water Na Die See - Stef Bos



Ek het die deur geopen
Ek het jou binne gelaat
En ek met my verbeelding
Die wêreld mooier gemaak
Ek het die maan op n nag
Van die hemel gesing
Het die sterre gepluk
En naar jou toe gebring
Op n reis deur die wolke
Jou die liefde verklaar
Die woorde laat dans
En die tyd stil laat staan
Maar dit was nooit genoeg nie
En wat ek ook gee
My hart is moeg
My kop is leeg
Ek dra net water naar die see
Dit was nooit genoeg nie
Wat meer kan ek gee
My hart is moeg ...
My kop is leeg
Ek dra net water naar die see
Ek het gevlieg naar die son
En my vlerke verlies
Ek het geskilder met woorde
In kleure wat jy het gekies
Maar jy bly op n afstand
Ongrijpbaar soos lug
En hoe kan ons saam kom
Wanneer jy my ontvlug
En ek het my hart
In jou hande gele
Jou grevra wat jy voel
Jy het niks gese nie
Jy het my laat sien
Hoe die liefde verblind
En ek het my verlies
En myself weer gevind
Want dit was nooit genoeg nie
En wat ek ook gee
My hart is moeg
My kop is leeg
Ek dra net water naar die see
Dit was nooit genoeg nie
Wat meer kan ek gee
My hart is moeg ...
My kop is leeg
Ek dra net water naar die see
En ek weet ek moet dit los
Ek ek weet dit is verby
Maar omdat ons nooit begin het nie
Is daar ook nie n einde
En ek het op jou gewag
Vir meer dan n jaar
Jou gesoek in die toekoms
Maar jy was niet daar... Jy was niet daar
Jy was niet daar... Jy was niet daar...
Wat meer kan ek doen
Wat meer kan ek gee
My hart is moeg ...my kop is leeg
Ek dra net water naar die see
Wat meer kan ek doen
Wat meer kan ek gee
My hart is moeg ...my kop is leeg
Ek dra net water naar die see.



Writer(s): stef bos


Stef Bos - Kloofstraat
Album Kloofstraat
date of release
18-03-2010




Attention! Feel free to leave feedback.