Stef Bos - Stilbaai Lyrics

Lyrics Stilbaai - Stef Bos



My hande is wakker
My wil slaap
My kop is in Stilbaai
My hart in die Kaap
Ek staan op die grens
Van die dag en die nag
En my kop weet nie meer wat
Om te doen met my hart
Ek voel soos n skip
Wat langs die kus
My toekoms wil reis
My verlede wil rus
My woorde wil stil wees
My stilte wil praat
My hart wil jou vashou
My kop wil jou laat
Die storm en die stilte
Die son en die maan
Daars altyd twee kante
Wat in ons bestaan
Die verlange wil waai
Die angs wil hier bly
En al sluit ek my
Dit gaan nie verby nie
Ek voel soos n skip
Wat langs die kus
My toekoms wil reis
My verlede wil rus
My woorde wil stil wees
My stilte wil praat
My hart wil jou vashou
My kop wil jou laat




Stef Bos - Kloofstraat
Album Kloofstraat
date of release
18-03-2010




Attention! Feel free to leave feedback.