Steve Hofmeyr - Stille Rivierstroom Lyrics

Lyrics Stille Rivierstroom - Steve Hofmeyr



Jou huis is waar jou hart is
My hart is leeg geween
Vandat sy verdwyn het
Wandel ek oral alleen
Sing oor somer briese
Jou weemoed sleep weer oor
Saam met die lowerstruike
Sing my 'n hemelse koor
Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
Wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
Dan sal al die klein vissies sterf
Ek stap deur stille strate
Die eggo's maak my seer
My hart is soos my hande
Soekend maar bly altyd leeg
Woestyne kan my nie keer nie
Ek baan deur storms my weg
Ek sal die rivier weer terugvind
Voor hierdie klein vissie sterf
Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
Wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
Dan sal al die klein vissies sterf
Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
Wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
Dan sal al die klein vissies sterf



Writer(s): Louw, Sears


Steve Hofmeyr - Toeka Ma Local
Album Toeka Ma Local
date of release
01-01-2009




Attention! Feel free to leave feedback.