Adam Tas - Dezzie - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Adam Tas - Dezzie




Dezzie
Dezzie
Dezzie ek kruis lyne
Dezzie I am crossing lines
Met die middernag seine vannaand
With the midnight signals tonight
En Dezzie ek kruis lyne
And Dezzie I am crossing lines
Met die middernag seine vannaand
With the midnight signals tonight
En ek vra nie meer vir liefde nie
And I do not ask for love anymore
En ek soek nie weer vergifnis nie
And I do not seek forgiveness again
Ek hoop net dat jy
I just hope you
Jou glimlag weer terug sal kry
Will get your smile back again
Dezzie ek stuur blomme
Dezzie I am sending flowers
Na verlate adresse vannaand
To lost addresses tonight
Dezzie ek stuur blomme
Dezzie I am sending flowers
Na verlate adresse vannaand
To lost addresses tonight
Want ek weet nie waar jy bly nie
Because I do not know where you stay
En ek weet nie wie is aan jou sy nie
And I do not know who is by your side
En al ons blomme het verlep in 'n doodloopstraat.
And all our flowers have wilted in a dead end street.
En ek dra nog die letsels van Akkerstraat 6
And I still bear the scars of Akkerstraat 6
My paaie loop terug na daardie adres
My roads lead back to that address
Met 'n halo in jou hare
With a halo in your hair
En perels in jou smile
And pearls in your smile
Die maan dryf in die swembad
The moon floats in the swimming pool
Toe soen jy my goodbye ye ye
Then you kissed me goodbye yea yea
Goodbye ye ye
Goodbye yea yea
Toe soen jy my goodbye ye ye
Then you kissed me goodbye yea yea
Goodbye ye ye
Goodbye yea yea
Dezzie kyk hoe skiet
Dezzie see how
Die sterre nag verby
The stars shoot by
Dezzie kyk hoe skiet
Dezzie see how
Die sterre nag verby
The stars shoot by
Het hulle iewers om te gaan rus
Do they have somewhere to go to rest
Waar daar vir hulle 'n lêplek is
Where there is a place for them to lie
Dezzie ons soek almal
Dezzie we are all looking
Iets wat ons nie kan kry.
For something we cannot find.
Dezzie ek kruis lyne
Dezzie I am crossing lines
Met die middernag seine vannaand
With the midnight signals tonight
En Dezzie ek kruis lyne
And Dezzie I am crossing lines
Met die middernag seine vannaand
With the midnight signals tonight
Ek skryf briewe vir die blindes
I write letters for the blind
Op 'n Sondagaand
On a Sunday night
En songs vir die dowes
And songs for the deaf
As dit donker raak
When darkness falls
Maar my woorde sal nooit ooit jou plek vol kan staan
But my words will never ever be able to take your place
En ek dra nog die letsels van Akkerstraat 6
And I still bear the scars of Akkerstraat 6
My paaie loop terug na daardie adres
My roads lead back to that address
Met 'n halo in jou hare
With a halo in your hair
En perels in jou smile
And pearls in your smile
Die maan dryf in die swembad
The moon floats in the swimming pool
Toe soen jy my goodbye ye ye
Then you kissed me goodbye yea yea
Goodbye ye ye
Goodbye yea yea
Toe soen jy my goodbye ye ye
Then you kissed me goodbye yea yea
Goodbye ye ye
Goodbye yea yea





Writer(s): koekoes bezuidenhout


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.