paroles de chanson Man Van Stof - Adam Tas
'N
Man
van
Stof
Vat
my
hart
my
brah
As
ek
voor
God
se
tolhek
staan
Hy
sal
my
skuld
afbetaal
as
'n
arm
man
vir
genade
vra
Hiers
die
nare
waarheid
broer
ons
almal
gaan
platsak
hemel
toe
Aan
die
anderkant
wag
jy
weet
wie
want
die
Engele
dra
nie
Armani
nie
Eks
'n
man
van
stof,
eks
'n
man
van
sand
Eks
'n
skemer
swerwer
wat
met
woorde
smous
in
'n
vreemde
land
Eks
'n
duisend
blare
deur
die
wind
verjaag
Ek
soebat
song
uit
die
holtes
van
my
katsnaarkitaar
En
Mamon
het
my
naam
geroep
Is
dit
'n
seën
of
is
dit
'n
vloek
Om
een
keer
vir
my
te
wys
hoe
die
einde
van
die
reënboog
lyk
Vir
'n
pot
vol
goud
sal
ek
wegdwaal
voor
God
se
oë
staan
ons
almal
kaal
Tollenaars
van
die
nuwe
tyd,
twee
keer
uit
die
Paradys
gesmyt
Eks
'n
man
van
stof,
eks
'n
man
van
sand
Eks
'n
skemer
swerwer
wat
met
woorde
smous
in
'n
vreemde
land
Eks
'n
duisend
blare
deur
die
wind
verjaag
Ek
soebat
song
uit
die
holtes
van
my
katsnaarkitaar

1 Draadloos Dae
2 Skilpadtepel
3 Reën
4 Lappieskombers
5 Toe Maak Ons Vader 'n Boer
6 Folsom Prison Blues
7 Ghost Riders in the Sky
8 Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?
9 I Won't Back Down
10 Gaan sê vir die Angels
11 Ben Bicycle
12 In Die Huis Waar Stilte Woon
13 So Verlief
14 House of the Rising Sun
15 Man Van Stof
16 'N Man Soos My Pa
17 Boerseun Se Droom
18 Ysterlong
19 Liefde Maak Op 'n Country Song
20 Kersfees in Afrika
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.