paroles de chanson Blommetjie Gedenk Aan My - Anton Goosen
'N
Skraal
wind
waai
oor
die
Nguniebosse,
op
die
pad
buite
Uniondale
Elke
paasnaweek
staan
die
Spookmeisie
daar
as
die
herfswind
hoeka
al
huil
Met
haar
lang
swart
hare
onder
sekelmaan,
tuur
sy
oor
die
vlakte
haai
En
haar
klere
blink
spookagtig,
en
haar
duim
vra
om
haar
op
te
laai
En
die
Kammanasieberg
spook
huil,
as
sy
klippe
bergaf
rol
En
die
spookmeisie
van
Uniondale,
wat
duimry
en
droewig
sing
Blommetjie
gedenk
aan
my,
en
sy
lig
haar
duim
na
bo
Blommetjie
gedenk
aan
my,
sing
die
spook
van
die
Klein
Karoo
Blommetjie
gedenk
aan
my,
en
sy
lig
haar
duim
na
bo
Blommetjie
gedenk
aan
my,
sing
die
spook
van
die
Klein
Karoo
...
Die
reisigers
verby
Uniondale,
het
haar
dikwels
opgelaai
En
verder
aan,
so
uit
die
nuut,
verdwyn
sy
in
die
wind
wat
waai
So
as
jy
saans
in
die
langpad
dwaal
Oor
die
pase,
middernag
Pasop
vir
die
spook
van
die
Klein
Karoo,
Tensy
jy
gaan
spoke
jag
En
die
Kammanasieberg
spook
huil,
as
die
klippe
bergaf
rol
En
die
spookmeisie
van
die
Uniondale,
wat
duimry
en
droewig
sing
Blommetjie
gedenk
aan
my,
en
sy
lig
haar
duim
na
bo
Blommetjie
gedenk
aan
my,
sing
die
spook
van
die
Klein
Karoo
Blommetjie
gedenk
aan
my,
en
sy
lig
haar
duim
na
bo
Blommetjie
gedenk
aan
my,
sing
die
spook
van
die
Klein
Karoo
Blommetjie
gedenk
aan
my,
sing
die
spook
van
die
Klein
Karoo
Blommetjie
gedenk
aan
my,
sing
die
spook
van
die
Klein
Karoo
1 Kruidjie-Roer-My-Nie
2 Waterblommetjies (Vir Trix)
3 Boy Van Die Suburbs
4 Blommetjie Gedenk Aan My
5 Begrafnistyd In Zeerust
6 Josie-Josie
7 n Brief vir Simoné
8 Boude / Anna Jordaan
9 My Stellenbosch se Nonnatjie Roep My
10 Potjiekos
11 Pasgetroud
12 Klein Bietjie Wyn
13 Silver de Lange
14 Magalies, O Magaliesberg
15 Geelperskereën
16 Winde Van Verandering
17 Kalbassies
18 Moya, Jy't My Das Geknoop
19 Gatvol (1990-Gatvol-Aarde-Boereblues in E#2)
20 Come to London
21 Danzer
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.