paroles de chanson Rabbedoe - Anton Goosen
Rabbedoe,
Rabbedoe
'N
Man
is
nie
'n
klip
nie
Rabbedoe,
Rabbedoe
Die
"yuppies"
dans
na
jou
toe
Rabbedoe,
Rabbedoe
Kan
'n
man
dan
nie,
kan
'n
man
dan
nie,
bietjie-bietjie
liefkry
nie?
Kan
'n
man
dan
nie,
kan
'n
man
dan
nie,
bietjie-bietjie
liefkry
nie?
Sien
jy
die
lyfie,
die
sexy
denim
lyfie?
Sien
jy
hoe
dans
sy
daar
waar
sy
die
"beat"
kan
hoor?
Want
sy's
die
kring
se
koninging,
wat
lamme
na
die
slagting
bring
En
al
die
"yuppies"
noem
haar
"hartlam"
in
haar
oor
Sien
jy
die
bene,
die
lang
skraal
denim
bene?
Sien
jy
hul
almal
staan,
met
asems
weggeslaan?
Die
Mona
Lisa
"manne-teazer",
Cleopatra
terg
vir
Ceasar
En
almal
kan
haar
lyf
se
taal
verstaan
Rabbedoe,
Rabbedoe
'N
Man
is
nie
'n
klip
nie
Rabbedoe,
Rabbedoe
Die
"yuppies"
dans
na
jou
toe
Rabbedoe,
Rabbedoe
Kan
'n
man
dan
nie,
kan
'n
man
dan
nie,
bietjie-bietjie
liefkry
nie?
Kan
'n
man
dan
nie,
kan
'n
man
dan
nie,
bietjie-bietjie
liefkry
nie?
Sien
jy
die
"yuppies",
dis
die
pappies
met
die
stappies?
Hul
duitse
ossewaens
is
voor
die
deur
parkeer
Sy
maak
hul
lam,
sy
terg
hul
tam,
emosies
word
erg
aangeklam
Maar
sy
kan
hierdie
ding
van
kleins
af
uitsorteer
Sien
jy
hoe
fluister
hul
"Mauritius
klink
"delicious"?
Maar
die
motiewe
van
die
"yuppies"
klink
"suspicious"
en
vaag
Hulle
wil
vir
haar
op
"apro"
hê,
maar
sy
wil
net
vir
almal
sê
Hul
score
by
haar
net
vreemde
"lipstick"
op
die
kraag
Rabbedoe,
Rabbedoe
'N
Man
is
nie
'n
klip
nie
Rabbedoe,
Rabbedoe
Die
"yuppies"
dans
na
jou
toe
Rabbedoe,
Rabbedoe
Kan
'n
man
dan
nie,
kan
'n
man
dan
nie,
bietjie-bietjie
liefkry
nie?
Kan
'n
man
dan
nie,
kan
'n
man
dan
nie,
bietjie-bietjie
liefkry
nie?
Rabbedoe,
Rabbedoe
'N
Man
is
nie
'n
klip
nie
Rabbedoe,
Rabbedoe
Die
"yuppies"
dans
na
jou
toe
Rabbedoe,
Rabbedoe
Kan
'n
man
dan
nie,
kan
'n
man
dan
nie,
bietjie-bietjie
liefkry
nie?
Kan
'n
man
dan
nie,
kan
'n
man
dan
nie,
bietjie-bietjie
liefkry
nie?

Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.