paroles de chanson Die Man Met Die Purpelkleed - Cathy Viljoen
                                                Jare 
                                                gelede 
                                                in 
                                                die 
                                                ou 
                                                Jerusalem 
                                                in
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                hofsaal 
                                                voor 
                                                Pilatus 
                                                staan 
                                                    ñ 
                                                man
 
                                    
                                
                                                Verwerp 
                                                en 
                                                verstote 
                                                Hy 
                                                dra 
                                                    ñ 
                                                doringkroon
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                man 
                                                met 
                                                die 
                                                purperkleed
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                was 
                                                bekend 
                                                met 
                                                krankheid 
                                                smarte 
                                                en 
                                                pyn
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                neem 
                                                al 
                                                ons 
                                                sonde 
                                                op 
                                                hom
 
                                    
                                
                                                Versoek 
                                                deur 
                                                die 
                                                duiwel 
                                                en 
                                                deur 
                                                mense 
                                                verloon
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                man 
                                                met 
                                                die 
                                                purperkleed
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                die 
                                                skare 
                                                skreeu 
                                                eendragtig 
                                                kruisig 
                                                kruisig 
                                                Hom
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                man 
                                                met 
                                                die 
                                                purperkleed
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                die 
                                                skare 
                                                skreeu 
                                                eendragtig 
                                                kruisig 
                                                kruisig 
                                                Hom
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                man 
                                                met 
                                                die 
                                                purperkleed
 
                                    
                                
                                                Hy 
                                                neem 
                                                sy 
                                                kruis 
                                                op 
                                                en 
                                                dra 
                                                dit 
                                                tot 
                                                op 
                                                Golgota
 
                                    
                                
                                                Verbruisel 
                                                en 
                                                deurboor 
                                                was 
                                                Hy 
                                                daar
 
                                    
                                
                                                Hulle 
                                                spuug 
                                                op 
                                                Hom 
                                                en 
                                                slaan 
                                                Hom
 
                                    
                                
                                                Sy 
                                                klere 
                                                word 
                                                verdeel
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                man 
                                                met 
                                                die 
                                                purperkleed
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                die 
                                                skare 
                                                skreeu 
                                                eendragtig 
                                                kruisig 
                                                kruisig 
                                                Hom
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                man 
                                                met 
                                                die 
                                                purperkleed
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                die 
                                                skare 
                                                skreeu 
                                                eendragtig 
                                                kruisig 
                                                kruisig 
                                                Hom
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                man 
                                                met 
                                                die 
                                                purperkleed
 
                                    
                                 
                            1 Via Dolorosa
2 Blye Versekering
3 Hallelujah
4 Hoe Groot Is U
5 Hosanna
6 Ek Hef My Hande Op
7 Die Man Met Die Purpelkleed
8 Niemand Soos U
9 God Van Wonders
10 Wys Die Weg
11 Jesu
12 Soos 'n Wildsbok (met Nadia Beukes)
13 Diep Roep Na Diep
14 Nkosi Sikelela (Seën Ons Here God)
15 Ek Maak Nou My Hart Oop
16 My Verlosser Leef
17 Jerusalem
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.