Demi Lee Moore - Sproetjies paroles de chanson

paroles de chanson Sproetjies - Demi Lee Moore



Daar's 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai
Waar die kinders naskool in die middae kom speel en baljaar
En eendag sien ek 'nn klein dogtertjie eenkant alleen
Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen
En ek sê: " sproëtjies, liefling daar's 'n reënboog in jou
Wil jy graag 'n groot geheim hoor?
Almal wil graag soos jy wees
Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby
En glimlag van jonk wees verberg soms 'n ou hartseer pyn
En eendag sien ek sproëtjies weer en my staar verdwaas
Want die lelike eentjie verander in die mooiste swaen
En ek sê: " sproëtjies, liefling daar's 'n reënboog in jou
Wil jy graag 'n groot geheim hoor?
Almal wil graag soos jy wees
Want jys pragtig" liefling
En sy druk saggies my hand
En sê: "ek wens ek kon my deur jou sien"
Ek gaan by die skouburg een aand, na 'n opvoering kyk
En daar dans 'n meisie wat net soos 'n fee prinses lyk
Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
Ek sien toe dis sproëtjies wat harte so bekoor
En ek sê: "sproëtjies, liefling
Daar's 'n reënboog in jou
Onthou jy nog die parkie
En die trane in jou oë?
Sproëtjies jy's pragtig
En ek hou haar teen my vas
Sy sê: "ek wens ek kon my deur jou sien"



Writer(s): Sterling Whipple


Demi Lee Moore - Mis Eet Slaap Herhaal
Album Mis Eet Slaap Herhaal
date de sortie
30-11-2018




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.