Elizma Theron - Casanova paroles de chanson

paroles de chanson Casanova - Elizma Theron



As dit reën dan laat dit my dink dit is al die gebreekte harte
Wat die engele in die hemel so laat huil
En dit meng met die trane op my wange,
Ja ek proe die sout soet smaak
As ek na jou verlang, jy wat my hart so raak
Is dit jy, o ho o ho, Casanova, is dit weer jy,
Nog 'n hart is seer, nog 'n traan kom by
Is dit jy, o ho o ho, Casanova, is dit weer jy,
Want dit huil weer oor die aarde, dit reen hier rondom my
Instrumental
Die reënboog laat my dink alles is weer heel gemaak,
Almal het almal vergewe,
Elkeen se hart is geraak,
Want ons gemaak vir die liefde,
En elkeen het sy lewensmaat
En huil is deel van die rede
Om ons harte weer heel te maak
Is dit jy, o ho o ho, Casanova, is dit weer jy,
Nog 'n hart is seer, nog 'n traan kom by
Is dit jy, o ho o ho, Casanova, is dit weer jy,
Want dit huil weer oor die aarde,
Dit reën hier rondom my
Is dit jy, o ho o ho, Casanova, is dit weer jy,
Nog 'n hart is seer, nog 'n traan kom by
Is dit jy, o ho o ho, Casanova, is dit weer jy,
Want dit huil weer oor die aarde,
Dit reën hier rondom my
Is dit jy, o ho o ho!



Writer(s): Fredi Nest


Elizma Theron - 'n Spesiale Aand met Elizma Theron
Album 'n Spesiale Aand met Elizma Theron
date de sortie
23-12-2013




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.