Elizma Theron - Ek Wil Huil as Dit Reen paroles de chanson

paroles de chanson Ek Wil Huil as Dit Reen - Elizma Theron



Kan ek jou help verf
Aan die kamers van jou hart
Die besem vat en uitvee, al die seerkry en die smart.
Die krake teen die mure, en die dak wat lek reg maak.
Dan kan my liefde dalk weer intrek, en 'n rusplek daarvan maak.
Gee my jou hand.
Ek vra jou net wag
Ek wil huil as dit reen want dan huil ek nie alleen.
Wil my sere vir die aarde leen
Ek wil huil as dit reen.
Ek wil huil as dit reen.
Ek wil hui as dit reen want dan huil ek nie alleen
Ek glo nog steeds jy is die een.
Ek wil huil as dit reen
Kan jy my hoor bid, in die aande as jy slaap my trane vir die hemel pos sodat hy oor jou sal waak.
Die reen daar teen jou ruite
Stuur ek sodat jy onthou.
Die grootste bly die liefde, jy moet leer om te vertrou.
Gee my jou hand, ek vra jou net wag
Ek wil huil as dit reen
Want dan huil ek nie alleen
Wil my sere vir die aarde leen
Ek wil huil as dit reen
Ek wil hui as dit reen, want dan huil ek nie alleen
Ek glo nog steeds jy is die een
Ek wil huil as dit reen
Hoor jy my roep, waar ek in donkerte soek.
Glo my nou, gee my jou hart
Ek wil huil as dit reen
Want dan huil ek nie alleen
Wil my sere vir die aarde leen
Ek wil huil as dit reen
Ek wil huil as dit reen want dan huik ek nie alleen ek glo nog steeds jy is die een ek wil huil a s dit reen



Writer(s): Johan Oberholzer, Elizma Theron


Elizma Theron - Oppad Na Jou
Album Oppad Na Jou
date de sortie
20-05-2011




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.