paroles de chanson Tussen Die Krake - Fokofpolisiekar
Hierdie
jaar
het
soos
′n
vliegtuigenjin
op
my
neergedaal
En
ek
neem
aan
ek
sal
moet
verantwoordelikheid
hiervoor
aanvaar
My
brose
verstand
Wat
wit,
warm
Soos
'n
jong
vlam
Hierdie
lopende
doodskis
verbrand
Onkunde
sal
altyd
seëvier
Jou
haat
sal
jou
verteer
Dis
jammer
dat
almal
so
verskriklik
jammer
is
Soos
traumapasiënte
is
ons
gevoelloos
Maar
doelgerig
om
so
vinnig
as
moontlik
Ons
pad
Ons
pad
uiteindelik
Uiteindelik
hier
uit
te
vind
Jou
haat
sal
jou
verteer
In
ons
verbrokkelende
fondasie
Is
daar
nou
lewe
in
krake
Waar
daar
eers
niks
was
nie
En
ons
sal
bly
en
veg
En
sodoende
ons
menswees
verloor
Maar
wat
bly
dan
oor?
My
haat
sal
my
verteer

Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.