paroles de chanson Merry Xmas - Jack Parow
Joy
to
the
World,
Jack
Parow
bra
is
come
Wat
ek
wil
he
vir
Kersfees
is
'n
groot
vet
chain
Met
'n
plaque
aan
die
einde
wat
sê
dik
blerrie
main
'N
kar
met
suspension
en
swart
getinte
vensters
'N
boot
vol
speakers
met
'n
sub
in
die
centre
Bel
vir
Mister
Krismis
en
sê
hy
moet
by
my
kom
klop
Niks
melk
en
koekies
nie
net
'n
stywe
dop
'N
lekker
bord
braaivleis
met
Parow
Braaisous
Inruil
vir
goue
tande
in
my
Krismiskous
'N
fontein
vol
brannas
en
'n
swembad
vol
Coke
'N
kamer
vol
choclates
en
'n
boot
vol
smokes
'N
lekker
groot
TV
en
'n
Playstation
3,
'n
Xbox
360
en
'n
Nintendo
WII
Ruil
my
bierpens
vir
'n
sixpack
en
my
Golf
vir
'n
Merc
Laat
Gizelle
Bundchen
met
my
kom
flirt
Ek
was
soet
gewees
heel
jaar;
vra
my
ma
So
ruil
my
flat
vir
'n
huis
met
'n
fully
stocked
bar
Gee
my
gammon,
gee
my
boud,
gee
my
Krismiskoek
Maak
my
arms
bietjie
sterker
en
my
side-step
goed
Maak
my
bankrekening
vetter
en
my
golf-swing
great
Maak
my
vriende
gelukkig
en
my
vyande
spyt
Gee
my
net
goeie
tye
in
die
Nuwe
Jaar
wat
kom
En
maak
my
fans
net
louder
en
my
critics
stom
Gee
my
sake
vol
ringe
en
'n
pure
gold
cane
Gee
my
'n
diamond
wat
jy
moet
oplig
met
'n
crane
Maak
my
jaar
vol
toere
en
my
lewe
vol
fun
Sit
klomp
wyn
in
my
glas
en
steaks
in
my
pan
Gee
my
'n
huisie
by
die
see
en
'n
bootjie
op
die
dam
Laat
die
vet
beats
drop
en
die
biltong
hang
Maak
my
lewe
vol
sunshine
en
klomp
lekker
songs
Maak
die
good
times
langer
en
die
tough
times
gone
So
merry
blerrie
Krismis
en
happy
happy
times
Met
sakke
vol
persente
en
dik
goeie
vibes
1 Eksie Ou
2 Hos Tokolosh
3 Laat Ons Suip
4 Afrikaans Is Dood
5 Welkom Terug
6 Biscuits & Biltong (feat. David Kramer)
7 Katerien
8 Hard Partytjie Hou
9 Bons (feat. Haezer)
10 Spring Moederfokker (feat. P.H.Fat)
11 Move Like a Monster (feat. Sibot)
12 Last Laugh
13 Merry Xmas
14 P.A.R.T.Y
15 I'm Too Sexy
16 The Future
17 Afrikaans Is Dood - Tripwire Remix
18 Eksie Ou - Narch Remix
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.