paroles de chanson Gee Jou Hart Vir Liefde (Vir Die Caring Daisies) - Jak De Priester
Ek
dink
soms
by
myself
dis
onmoontlik
vir
My
om
mens
alleen
hierdie
wêreld
te
verander.
Waar
sou
ek
begin?
En
ek
dink
soms
by
myself
eks
geen
moeder
teresa
wat
My
lewe
kan
gee
om
die
wêreld
′n
beter
plek
te
maak.
En
al
het
ek
nie
geld
soos
Oprah
Winfrey
Nie
of
in
vliegtuig
soos
Richard
Branson
nie.
Is
daar
een
ding
wat
ek
wel
vir
jou
kan
gee.
Gee
gee
jou
hart
vir
liefde.
Gee
jou
hart
vir
almal
wat
dit
nodig
het.
Almal
wat
alleen
is.
En
gee
jou
hart
vir
liefde
Deel
dit
uit
soos
brood
Sodat
die
wêreld
heel
kan
word.
'n
Beter
plek
kan
word.
Ek
dink
soms
by
myself
eks
geen
royalty
soos
Diana
was
Of
prins
William
wat
die
wêreld
mooi
kan
maak
in
Afrika.
En
ek
dink
soms
by
myself
geen
Nelson
Mandela
wat
sy
beste
Jare
in
′n
tronk
moes
leef
en
steeds
die
wêreld
ly
met
hoop.
En
is
ek
nie
mooi
soos
Brangelina
Nie
of
so
vinnig
soos
Lucien
Bisson
nie.
Is
daar
eending
wat
ek
wel
vir
jou
kan
gee.
Gee
gee
jou
hart
vir
liede.
Gee
jou
hart
vir
almal
wat
dit
nodig
het.
Almal
wat
alleen
is.
En
gee
jou
hart
vir
liefde.
Deel
dit
uit
soos
brood
sodat
die
wêreld
heel
kan
word.
En
al
is
ek
nie
'n
movie
ster
op
die
voorblad
van
elke
Tydskrif
nie
en
al
is
ek
nie
'n
Biljoener
of
Bannor
met
′n
sonbril
nie.
Is
daar
eending
wat
ek
wel
vir
jou
kan
gee.
Gee
gee
jou
hart
vir
liefde.
Gee
jou
hart
vir
almal
wat
dit
nodig
het.
Almal
wat
alleen
is.
En
gee
jou
hart
vir
liefde.
Deel
dit
uit
soos
brood
sodat
die
wêreld
heel
kan
word.
Deel
dit
uit
soos
brood
sodat
die
Wêreld
heel
kan
word.
′n
beter
plek
kan
word.
Gee
jou
hart
vir
liefde.

1 Fyn Lyn
2 Skrif Teen Die Muur
3 As Jy Vir My Smile
4 Liefde Van My Lewe (Vir Michelle)
5 Die Heel Eerste Dans (Vir My Skoonma Bettie)
6 N1 Van My Hart
7 In Ons Bubble
8 Rooi Lippe
9 Hiep-Hiep-Hoera Suid-Afrika!
10 Trein Na Kaapstad
11 In Die Arms Van Die Klein Karoo
12 10 Jaar
13 Gee Jou Hart Vir Liefde (Vir Die Caring Daisies)
14 Pippie Langkous (Vir Pippie Kruger)
15 Karoo Gebed
16 Brood
17 Groen Mamba
18 Roer Jou Voete
19 Binnelanders
20 Die Liefde Los 'n Spoor
21 Sally Williams Nougat
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.