Juanita du Plessis - Somerkersfees paroles de chanson

paroles de chanson Somerkersfees - Juanita du Plessis



Welkom o stille nag van vrede,
Onder die suiderkruis,
Wyl stemme uit die ou verlede
Oor sterre velde ruis
Kerfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
In hierdie land, o Heer.
Hoor jy hoe sag die klokke beier
In eeue-oue taal.
Kyk, selfs die nagtelike swye
Vertel die ou verhaal.
Kerfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder Somerkersfees
In hierdie land, o Heer.
Voel jy ook nou sy warm liefde
As ons die dag gedenk,
Toe Hy sy Seun aan ons gegee het
Ons grootste Kers geskenk.
Kerfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder somer Kersfees
In hierdie Land, o Heer.
Kersfees kom, Kersfees kom,
Gee aan God die eer.
Skenk ons 'n helder somer Kersfees
In hierdie Land, o Heer.
In hierdie Land, o Heer.



Writer(s): Jannie Du Toit, Koos Du Plessis


Juanita du Plessis - Kersfees Saam Met Ou Bekendes
Album Kersfees Saam Met Ou Bekendes
date de sortie
22-08-2015




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.