paroles de chanson Katrina - Laurika Rauch
Katrina
van
die
Bo-kaap
Het
voor
haar
deur
gestaan
′N
Boot
lê
in
die
hawe
Matrose
kom
al
aan
Oor
Strandstraat
na
die
Boereplein
Die
donker
strate
in
En
netnou
sal
Katrina
Se
nagtaak
weer
begin
'N
Halfverlepte
hoedjie
Hang
parmantig
oor
een
oog
Die
rooi
veer
is
verinneweer
Maar
staan
nog
met
′n
boog
Katrina
dra
haar
beste
rok
Sy
stryk
die
kreukels
plat
So
fyn
asof
'n
vryer
wag
Het
sy
haar
uitgevat
Maar
eer
sy
van
haar
huis
gaan
Kyk
sy
'n
keer
weer
om
Lank
sal
die
leë
ure
wees
Voordat
sy
daar
kan
kom
Katrina
stap
deur
Roosstraat
Astrant
met
slentergang
Wie
raai
nou
aan
haar
houding
Dat
sy
na
huis
verlang
Nou
kom
sy
by
haar
susters
Die
rawe
van
die
nag
Wat
by
die
hoeke
uitskel
Of
somber
staan
en
wag
Katrina
ken
haar
roeping
′N
Harpy
van
die
eer
′N
Noodgedwonge
rower
Wat
alles
tog
ontbeer
Katrina
haat
die
lewe
Katrina
vrees
die
dood
Katrina
gaan
haar
slentergang
Verdien
haar
bitter
brood
1 Jakarandas Bloei
2 Stemme In Die Môre
3 Kom Sny Die Papaja
4 Nalekokers
5 Die Wind Waai Vanaand Verskriklik
6 Miekie
7 Droom
8 Stoomtrein
9 Daantjie
10 Stille Waters
11 Katrina
12 Ek Wil Vir Jou
13 Dry Land
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.