Laurika Rauch - Mpanzaville - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Laurika Rauch - Mpanzaville




Mpanzaville
Mpanzaville
Skielik gaan ons aan die bewe
Suddenly we start to move
Draai ons af van hoofweg sewe
Turning off from Main Road seven
Trap die versneller plat
Flooring the accelerator
Die wiele rol die byle huil
The wheels roll, the axes cry
Die poppe tol die boendoe's geil
The dolls whirl, the boondocks are horny
Toe ons afdraai na die stad
When we turn off to the city
Skakel af en ons klim uit
Switch off, and we get out
Weerkaatsing in die motorruit
Reflection in the car window
Die son wat weswaarts sak
The sun setting in the west
Die stilte van 'n ruimteman
The silence of an astronaut
Of skrywer nou so pas verban
Or writer, now just banned
Begroet ons ore strak
Greets our ears tightly
Daar's onheil in die kraal
There's doom in the kraal
En die winde waai koud
And the winds blow cold
En die leeus slaap bang
And the lions sleep fearfully
In die donker honger woud
In the dark, hungry forest
Mpanzaville Mpanzaville
Mpanzaville, Mpanzaville
Almal is so stil hier's 'n woeste krokodil
Everybody here's so quiet, there's a ferocious crocodile
Mpanzaville Mpanzaville
Mpanzaville, Mpanzaville
Daar's 'n honger krokodil
There's a hungry crocodile
In Mpanzaville
In Mpanzaville
Vir ure sit ons om die vuur
For hours we sat around the fire
Die konka brand ons tuur
The fire burns, our eyes gaze
En ons hoor hoe tjank die wind
And we hear the wind howl
Opgestaan en verder aan
Got up and moved on
Spore taan en hoe verstaan jy
Tracks fade, how do you understand?
Stilte in die vallei
Silence in the valley
Maar skielik klap en dreun en hap
But suddenly it claps, bangs, and snaps
Ons word pap die knieë slap
Our eyes grow dim, our knees weak
Toe die ongedierte dwaal
When the vermin roams
Ons hoor hom aankom in die wind
We hear it coming in the wind
Ons moet nou gou 'n antwoord vind
We must now quickly find an answer
Vir die monster in die kraal
For the monster in the kraal
Daar's onheil in die kraal
There's doom in the kraal
En die winde waai koud
And the winds blow cold
En die leeus slaap bang
And the lions sleep fearfully
In die donker honger woud
In the dark, hungry forest
Mpanzaville Mpanzaville
Mpanzaville, Mpanzaville
Al die mense gil vir die woeste krokodil
All the people scream for the ferocious crocodile
Mpanzaville Mpanzaville
Mpanzaville, Mpanzaville
Daar's 'n honger krokodil
There's a hungry crocodile
In Mpanzaville
In Mpanzaville
Sy bek gaan oop sy tande blink
His mouth opens, his teeth shine
Sy asem stink hy waggel flink
His breath stinks, he waddles quickly
Klokke lui in die doodsvallei
Bells toll in the valley of death
Ons druk 'n stok diep in sy bek
We push a stick deep into his mouth
Sy word groot sy stert verrek Maar die panga slag sy nek
His eyes grow large, his tail stiffens, but the panga strikes his neck
Hartlam loop en gryp 'n klip
Hartlam runs and grabs a rock
Slaat sy kop dat hy wil stik
Hits his head so he wants to choke
Sy tol om en om
His eyes roll around and around
Ons slag hom af en vat sy vel
We slaughter him and take his skin
Die honde blaf die mense draf
The dogs bark, the people run
Die kraal is van vreugde stom
The kraal is dumb with joy
By die vure in die kraal
By the fires in the kraal
Blink die krokodilvel
The crocodile skin shines
In die woud trom die tromme
In the forest, the drums beat
Die storie word vertel
The story is told
Mpanzaville Mpanzaville
Mpanzaville, Mpanzaville
Al die mense dans om die dooie krokodil
All the people dance around the dead crocodile
Mpanzaville Mpanzaville
Mpanzaville, Mpanzaville
Daar's vrede in die kraal in Mpanza
There's peace in the kraal in Mpanza
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville
Mpanzaville





Writer(s): Anton Goosen


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.