Laurika Rauch - Op My Ou Ramkietjie paroles de chanson

paroles de chanson Op My Ou Ramkietjie - Laurika Rauch




Op my ou ramkietjie met nog net een snaar
Speel ek in die maanskyn deurmekaar
Wat gee ek om mense wat se ek′s mal
As die varings my aanhoor by die wal?
Wat om my vriende wat nooit nie verstaan
As die sterre my toeknik en die maan?
Op my ou ramkietjie met nog net een snaar
Speel ek in die maanskyn deurmekaar



Writer(s): C. Louis Leipoldt, Jan Bouws


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.