Leah - Mooiweer paroles de chanson

paroles de chanson Mooiweer - Leah



Ek kan nie help om jou te bel
Niks spesiaal om te vertel
Want jy is ver en ek is sleg met hierdie goed
My woorde is min
Jou stem wat wegraak op die lyn
Was dit dalk jy of net die syn
Is hierdie oproep allankal klaar verby
En werk ons te hard om nie te baklei
Ek hoor dit reen daar by jou
Maar hier by my is dit mooiweer en warm
Jy dit reen steeds by jou
So los my nou
Want dis mooiweer en warm
Miskien moet ek jou net weer soen
En by jou wees en jou net voel
Dalk in daai oomblik sal ek net weer kan
Onthou hoekom ek nog uithou saam met jou
Ek hoor dit reen daar by jou
Maar hier by my is dit mooiweer en warm
Jy dit reen steeds by jou
So los my nou
Want dis mooiweer en warm
vir my ons is nie verby nie
vir my jy kan nie genoeg kry nie
vir my dat ek die een vir jou is
vir my
vir my
vir my ons is nie verby nie
vir my jy kan nie genoeg kry nie
vir my dat ek die een vir jou is
vir my
vir my
Daar by jou
Maar hier by my
Is dit mooiweer en warm
Jy dit reen steeds by jou
So los my nou
Want dis mooiweer en warm



Writer(s): Christoph Kotze, Johan Vorster


Leah - Wonderwerk (Deluxe Weergawe)
Album Wonderwerk (Deluxe Weergawe)
date de sortie
14-10-2016




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.