paroles de chanson Die Engel By My - Nicholis Louw
Gee
my
net
nog
'n
kans
Gee
my
net
nog
'n
uur
net
een
minuut
Even
een
sekonde
om
te
sê
wat
ek
lankal
moes
Ek
het
my
kans
verspeel
Ek
het
my
uur
verdeel
my
minuut
gemis
My
een
sekonde
om
te
sê
wat
ek
lankal
moes
Ek
sal
alles
gee
vir
'n
kans
om
weer
in
jou
oë
te
kyk
En
by
jou
te
sit
saam
met
jou
te
bid
soos
ons
altyd
het
Ek
was
te
laat
om
met
jou
te
praat
En
die
dinge
te
sê
wat
ek
nou
moet
sê
vir
die
engel
by
my
En
die
dinge
te
sê
wat
ek
nou
moet
sê
vir
die
engel
by
my
Gee
my
net
nog
'n
kans
Net
nog
'n
uur
net
een
minuut
Even
een
sekonde
om
te
sê
wat
ek
lankal
moes
Ek
het
my
kans
verspeel
My
uur
verdeel
my
minuut
gemis
My
een
sekonde
om
te
sê
wat
ek
lankal
moes
1 Rock Daai Lyfie
2 Ek Wil My Baby Hê Vanaand
3 Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal)
4 Vergeet en Vergewe
5 Net Die Een Vir My - Maia Hee
6 Tot My Laaste Uur
7 Die Engel By My
8 Ek Klop aan Jou Hart
9 Kom Ons Vat 'n Kans
10 Ek Onthou
11 Baby Baby Baby
12 Ek Is Daar Vir Jou
13 Dis Net Ek en Jy
14 Baby Jy's Myne
15 Hoe Ver Sal Jy Gaan
16 Emmers Vol Liefde
17 Hier Naby Jou
18 Net 'n Mens
19 Nommer Asseblief
20 Think About You
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.