paroles de chanson




Swaar moes U heeldag dra
Aan U 'n kruis gegee
U't nooit gekla of vra
Wat sal verligting gee
Die doringkroon gedra
Die skare tart en skree
Verdra dit tree vir tree
Gekreun en meegegee
Steeds moes U verder dra
Niemand het omgegee
U't hul vergewe ja
Al het U niks oortree
Sou hul die vrees gewaar
Toe spykers deur U breek
Die plek is Golgota
Waar U die laaste woorde skree
Ek loof U naam o Heer
Die lyding en die seer
Wat U moes deurmaak
Vir my
Ek buig nou voor U neer
En bring U alle eer
Want U het gesterf
Net vir my
U het weer opgestaan
U het die dood oorwin
Na die hemel opgevaar
Waar engelkore sing
Die lyding is verby
U het my plek berei
Om vir altyd te bly
Daar is 'n plek langs U vir my



Writer(s): Sandrine Yvette Simone Roy, Sylvain Michel, Hanekom Johan


Nicholis Louw - Grootste Treffers So Ver
Album Grootste Treffers So Ver
date de sortie
07-03-2014

1   Mamma
2   Abra Kadabra
3   Baby Baby Baby
4   Rock Daai Lyfie
5   Net Die Een Vir My - Maia Hee
6   Ek Wil My Baby Hê Vanaand
7   Kom Ons Vat 'n Kans
8   Hier Naby Jou
9   Vergeet en Vergewe
10   Purple Rain
11   Ek's Nog Hier
12   My Hart Is aan die Brand
13   Water Jou Mond
14   Voel die Energie
15   Nommer Asseblief
16   Die Engel By My
17   Tussen Die Lakens Dans
18   Sit die Lig Aan
19   Net vir My
20   El Shaddai
21   Generaal (Ek Kom Jou Dogter Haal)
22   Welkom By My Party
23   Emmers Vol Liefde
24   Dis Net Ek en Jy
25   To All the Girls I've Loved Before
26   Ek Klop aan Jou Hart
27   Lekker Girl
28   Ek Onthou
29   Bly By My
30   Net Hier
31   Hoe Ver Sal Jy Gaan
32   Think About You
33   Ek Wil Hê Jy Moet Bly
34   Sê My - Doen Dit Vir My
35   Ek wonder
36   Baby Jy's Myne
37   Jy's My Alles
38   Kom Lê Vanaand Hie' Langs My
39   Tribute to Elvis Medley
40   Just for You




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.
Chargement
Chargement