paroles de chanson Breek die Ys - Ray Dylan
Lees
jy
my
gedagtes?
Jy
weet
klaar
wat
ek
van
jou
wil
hê.
Wat
ek
soek
en
wat
ek
als
wil
sê.
Wo-oh
Wo-oh
Maak
nou
vol
my
beker.
Net
'n
kyk
en
ek
loop
maklik
oor.
Dis
net
jy
wat
my
so
kan
bekoor.
O,
breek
die
ys,
en
wys
my
wat
jou
lyf
wil
hê
vanaand.
O,
breek
die
ys,
en
wys
my
wat
jou
lyf
wil
hê
vanaand.
Het
jy
'n
plekkie
reg
vir
my?
Ek
het
gesoek
en
jou
gekry.
O,
breek
die
ys,
en
wys
my
wat
jou
lyf
wil
hê,
vanaand.
Instrumenteel
Vergeet
van
al
die
redes.
Wie
ek
is
en
of
jy
my
verstaan.
Vat
my
nommer
en
gee
vir
my
jou
naam.
Wo-oh
Wo-oh
Vanaand
'n
nuwe
blaadjie.
Gee
die
pas
ek
volg
kort
op
jou
spoor.
Dis
amazing
hoe
jy
met
my
toor.
O,
breek
die
ys,
en
wys
my
wat
jou
lyf
wil
hê
vanaand.
O,
breek
die
ys,
en
wys
my
wat
jou
lyf
wil
hê
vanaand.
Het
jy
'n
plekkie
reg
vir
my?
Ek
het
gesoek
en
jou
gekry.
O,
breek
die
ys,
en
wys
my
wat
jou
lyf
wil
hê,
vanaand.
Instrumenteel
O,
breek,
die
ys,
en
wys,
vir
my
wat
jy
wil.
Breek,
die
ys,
en
wys,
vir
my
wat
jy
wil.
Ek
Breek.
O,
breek
die
ys,
en
wys
my
wat
jou
lyf
wil
hê
vanaand.
O,
breek
die
ys,
en
wys
my
wat
jou
lyf
wil
hê
vanaand.
Het
jy
'n
plekkie
reg
vir
my?
Ek
het
gesoek
en
jou
gekry.
O,
breek
die
ys,
en
wys
my
wat
jou
lyf
wil
hê,
vanaand.

1 Jessica
2 Dis Verby
3 Hokaai Stoppie Lorrie
4 Seblief
5 My Angel Face
6 Ek Sal Jou Moet Laat Gaan
7 Crazy Lief Vir Jou
8 Koning van Harte
9 Hier Binne - Klop 'n Boere Hart
10 Breek die Ys
11 Verskietende Sterre
12 Warm Girls En Koue Bier
13 Ons Soek net Country
14 Wys My Hoe
15 Harte Van Goud
16 Reënboog
17 My Hart Klop Hard
18 Ek Wil 'N Bietjie Van Jou Liefde He
19 Hierdie Skoen Gaan Pas
20 Kom Ons Staan Saam
21 Cleopatra
22 Ek Het Jou Nodig
23 Soek Jou Hier, Soek Jou Daar
24 Sneeuprinses
25 Reg Hier In die Middel
26 Jy Was Reg Bokkie Baby
27 Wanneer laas
28 Maar as Jy Weg Moet Gaan
29 Hurricane Jenny
30 Ek's Verlief Op Jou
31 7 Dae 7 nagte
32 Vat My Hand
33 Verslaaf Aan Jou
34 Jy Maak My Mal
35 Ek Wens Jy'S Myne
36 Die Hemel Treur
37 Heeltemal Niks
38 Laat ons Liefde Val Soos Reën
39 Die Lekker Ou Wals
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.