paroles de chanson Boeretango - Sorina
Dis
die
Flooze,
my
broer,
wat
vir
jou
koekeloer
Soek
'n
man
met
kuite
soos
'n
regte
mielie-boer
Wat
sy
pad
kan
vat,
'n
Toyota
tweede
rat
Kan
sokkie
sakkie
sakkie
dat
die
spoeg
so
spat
Dis
die
Flooze
wat
koekeloer
Dis
die
Flooze
wat
cruise
deur
die
platteland
Haar
oë
oophou
vir
'n
hardebaard
man
Wat
'n
slag
kan
slat
met
'n
kwepersweep
Kan
bulder
as
hy
lag
soos
die
donderweer
Dis
die
Flooze
Dis
sy
wat
cruise
Die
boer
soek
'n
vrou
Maar
die
Flooze
soek
'n
ou
Wat
skoffel
en
kan
swaai
Kan
sê:
"Ek's
lief
vir
jou."
Gee
haar
'n
roos
met
'n
liggie
vir
'n
very
special
vrou
Hy
moet
haar
styf
soos
'n
bobbejaan
spanner
vas
kan
hou
Hy
moet
klou!
"Papie,
jy
met
die
khaki
en
die
kuite."
"Eksuus,
dame?"
"Dame!?
Jy's
nogal
romatic,
eh?
My
voete
juk
nou
steam.
Kan
jy
skoffel
stoffel?
Ons
gooi
dit
balke
toe!"
Hy
doen
die
windpomp
dans
Sy
doen
die
cha-cha-cha
Hulle
two
step
twist,
twist,
twist
Hy
spin
haar
like
this,
this,
this
Dan
volg
die
kalfie
wals
Hy
vat
'n
koeksuster
draai
"Ai,
Ai,
Ai,
Papie,
jy
kan
dans,
eh?"
"Nooi,
dis
die
Boeretango
daai!"
Dis
die
Flooze,
my
oomie
Sy't
'n
oog
op
jou
Sy
sien
hoe
jul
op
Witbank
by
die
dam
gan
trou
Met
'n
foxtrot,
a
vastrap,
'n
tikkie
draai
Tot
die
hoenders
en
die
hane
in
die
oggend
kraai
Dis
die
Flooze
My
oomie,
sy
watch
jou!
Die
boer
soek
'n
vrou
Maar
die
Flooze
soek
'n
ou
Wat
skoffel
en
kan
swaai
Kan
sê:
"Ek's
lief
vir
jou."
Gee
haar
'n
roos
met
'n
liggie
vir
'n
very
special
vrou
Hy
moet
haar
styf
soos
'n
bobbejaan
spanner
vas
kan
hou
Hy
moet
klou!
"My
Khaki
koning,
jy
better
hierdie
muurblommetjie
pluk
vir
nog
'n
langarm
rondte."
"Dis
reg,
juffroutjie."
"Nee,
nee,
nee,
ek
gee
nie
skool
nie,
maar
ek
kan
jou
altyd
'n
paar
lesse
leer!
Gooi
hom,
Papie!"
Hy
doen
die
windpomp
dans
Sy
doen
die
cha-cha-cha
Hulle
two
step
twist,
twist,
twist
Hy
spin
haar
like
this,
this,
this
Dan
volg
die
kalfie
wals
Hy
vat
'n
koeksuster
draai
"Ai,
Ai,
Ai,
Papie,
jy
kan
dans,
eh?"
"Nooi,
dis
die
Boeretango
daai!"
Oee,
I'm
spinning
in
love...
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.