paroles de chanson In Die RSA - Steve Hofmeyr
Van
my
draadkar
dae
Tot
ek
huis
verlaat
Waar
ek
staan
of
val
Sal
jy
my
begrawe
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
Draadkar,
biltong,
brandewyn,
bedonnerd
Maroelabaskoelte,
kierie
vir
die
kierangdop
Mamba,
malva,
ma
se
melkkos,
blatjang
Windpompwater,
wie
se
blerrie
kerrie
brand
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
Kaapstad,
Bloemfontein
Pretoria
en
Jo'burg
Township,
tuisgemaak,
mielies
op
die
konka
Kaiings
en
kafferbier,
en
Kanna
hy
ko
huistoe
In
Kisklere
uitgevat
Nkalakatha
vuistoe
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
Vetkoeksister,
Spiekeries
se
Spookasem
Ruiter
in
Swartkat,
Rooirok-bokapater
Mama
Tembu
dip-die-puthu,
ahah,
bietjie
bietjie
Rolbosbraaivleis,
o
Ryperd
op
my
ramkietjie
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
Van
my
draadkar
dae
Tot
ek
huis
verlaat
Waar
ek
staan
of
val
Sal
jy
my
begrawe
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
In
die
RSA!
Ons
vir
jou
Suid-Afrika
In
die
RSA!
1 Laaste Lag
2 Know Me
3 Agter Elke Man
4 Hand Upon My Shoulder
5 Lose When U Lie
6 Ek ken Jou Soms
7 Ghetto Song
8 Ek Weet Jy Weet
9 Rosie (1944)
10 Die Sprokie
11 Prove Me Wrong
12 Deur Jou Vingers
13 Kyk Hoe Lyk Ons Nou
14 No Hero
15 Dis Hoe Dit Is
16 Kiss Me
17 Ver Hiervandaan
18 By My (Tjollie)
19 You Got Me
20 Daar Waar Jy Moet Wees
21 Love Is The Light
22 Verstaan Mekaar
23 Die Kind
24 Assegaai
25 Engele Om Ons
26 Amper
27 Maak Die Bulle Almal Bokke
28 In Die RSA
29 Trein Na Margate (Met Christo & Cobus)
30 Die Bloubul
31 Pampoen
32 My Diefie My Dufie
33 Doepading
34 Skote Petoors
35 Kaapse Draai
36 Bly (Met Karin Hougaardt)
Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.