Steve Hofmeyr - Kinders Van Die Wind paroles de chanson

paroles de chanson Kinders Van Die Wind - Steve Hofmeyr



Ek ken 'n ou, ou liedjie
Van lewenswel en wee
Van lank-vergane skepe in
Die kelders van die see
Die woorde is vergete
En tog, die deuntjie draal
Soos vaag-bekende grepies in
'N Baie ou verhaal
Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
Gesigte, drome, name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is
Sou net 'n kind kon raai
Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind



Writer(s): K Du Plessis


Steve Hofmeyr - Toeka, Vol. 2
Album Toeka, Vol. 2
date de sortie
04-09-2009




Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.