Steve Hofmeyr - Kinders Van Die Wind - traduction des paroles en anglais

Paroles et traduction Steve Hofmeyr - Kinders Van Die Wind




Kinders Van Die Wind
Children of the Wind
Ek ken 'n ou, ou liedjie
I know an old, old song
Van lewenswel en wee
Of joys and woes of life
Van lank-vergane skepe in
Of long-gone sailing ships in
Die kelders van die see
The cellars of the deep
Die woorde is vergete
The words are long forgotten
En tog, die deuntjie draal
And yet, the melody lingers
Soos vaag-bekende grepies in
Like half-remembered fragments in
'N Baie ou verhaal
A very ancient tale
Van swerwers sonder rigting
Of wanderers without direction
Van soekers wat nooit vind
Of seekers never finding
En eindelik was almal maar
And in the end, they all were only
Net kinders van die wind
Just children of the wind
Gesigte, drome, name
Faces, dreams, and names
Is deur die wind verwaai
Were carried by the wind
En waarheen daardie woorde is
And where those words have gone
Sou net 'n kind kon raai
Only a child could guess
Swerwers sonder rigting
Wanderers without direction
Soekers wat nooit vind
Seekers never finding
En eindelik was almal maar
And in the end, they all were only
Net kinders van die wind
Just children of the wind





Writer(s): K Du Plessis


Attention! N'hésitez pas à laisser des commentaires.