Adam Tas - Want Jy is Boer текст песни

Текст песни Want Jy is Boer - Adam Tas



Mag dit reën waar jou beeste wei
Mag dit goed gaan met jou
Mag jou skape begin jakkals jag
Mag jou koring silo's bou
Mag jou ijsterpomp met water werk
Mag jou cruiser lig op brandstof wees
Mag jou heinings altyd reggop staan
Mag jou vee vanself genees
Want jy is boer
Hierdie is my wens vir jou
Jy sal staan as alles om jou vou
Jy sal plant al is die reën te laat
En glo in die hand van bo
Wat alles weer nat sal maak
Want jy is boer, jy is boer
Jy sal opstaan in die môrre voor die son opkom
En werk tot hy weer loop sak
Daarna is jy 'n familie man
Onder 'n platteland sterredak
Mag jou vrugtebome kromrug dra
Mag fonteine om jou lande
En mag ons wat honger en dors is
Netso bietjie dankie vir jou
Mag jy vakansie hou as jy klaar is
Met jou huisie by die see
Waar jy so bietjie rus kan kry
Als jy moeg is van al die gee



Авторы: Adam Tas


Adam Tas - Want Jy is Boer
Альбом Want Jy is Boer
дата релиза
16-05-2014




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.